SECUNDA – Past. Jacques Fourie van die Lede in Christus Kerk Secunda-gemeente, se lewe het onherroeplik op 25 November 1998 verander. Hy moes sy twee seuns by die skool wat 42km ver was gaan haal.